Vanaand eet ons in die Quiver Tree Restaurant hier by die valle.
>Dit word gese dat hul RIBS die beste is.
Dit was heerlik.
Kgalagadi hier kom ons.
Twee Rivieren
Mata Mata
Nossop
Worlds End
Ons was baie gelukkig om so baie diere en katte te sien.
Cheetas eet hul vangs...Hartbees |
En Jakkals moet ook daar wees |
Klaar geeet.Drink water en borsel tande |
1 km verder....Ma Cheeta leer 3 kleintjies om kos te soek....lekker Springbok vleis. |
Die drie eet lekker |
en skillie kom ook in die kraal. |
mooi |
Ons kamp |
Tafel gedek |
Kamp by nag |
Ons kamp op Nossop |
Brown Hiena |
Worlds End of Unions End |
Add caption |
Donderweer |
cape Fox |
Twee Rivieren |
Vol maan |
Die leeu loop begin |
Grondpad |
eet ietsie voor ons by Oranjarus kom |