Thursday 9 October 2014

Die Moffie word 'n Mannetjie

Daar was besluit om die karavaan te "upgrade" om slegte grondpaaie ook te verken


Winelands 4x4 Dewald besig met "Upgrade"

Bo-op die Ramp
Die disselboom se kas is gepas

Nuwe as en wiele

Bladvere en shocks

Nogal wit "Mags"
Dankie aan Dewald van Winelands 4x4

No comments:

Post a Comment