Friday 7 November 2014

Oranje rus oord

Soos 'n klein Paradys.Groen gras , bome langs die Oranje rivier












Vol Maan
Saterdag is ons verras met 'n paar spog motors.








almal V8
Sons0ndergang






En so is die mooi vervang met........

Ons besluit om die aand in die restaurant te gaan eet..........

Namiddag begin die wind met 'n lae spoed waai en die wolke pak saam.

Die windspoed vermeder en die wolke word digter en donkerder.

Een moerse donderstorm begin..........

Dit Blits..dit Donder...dit Reen.....dit Wind.

Ons ry na die restaurant maar is papnat toe ons binne is.

Met tuiskoms......












Die tent gedeelte le so 10cm onder die bruin water......

een geluk is dat die wind nie die tent kon om waai nie.


So gaan slaap ons ....

Die wind het bedaar en dit drup net so af en toe

Die volgende oggend....






2 comments:

  1. Sjoe dit lyk baie erg...ek hoop nie daar was skade aan die karavaan of ander goed nie!!

    ReplyDelete
  2. Ja nee dit lyk of die water daar geval het en die volgende oggend alles kalm en skoon , geniet dit oom Johan - Ferdi Scholtz :)

    ReplyDelete