Tuesday 10 February 2015

Citrus Creek

Ons breek weg vir 'n vinnige kamp op Citrusdal








Ontbyt saam met Ben en Juliana Leentjies klip,Langebaan













So kom kuier Piet en Linda vir ons op haar verjaarsdag

Rooiwyn vir die Pot











Linda se verjaarsdag ontbyt













So hou ons fees op Linda se verjaarsdag












Ons laaste maal voor ons terugkeer huis toe





1 comment:

  1. Sjoe, julle kuier lekker! Geniet elke sekonde !!!

    ReplyDelete