So het Desember 2014 begin........by die huis aangekom.......die wa parkeer en nou begin die skoonmaak en die beplanning vir die volgende Trippie en dan die Groot Trip..Namibia en Botswana.
15-12-2014
So wil die kleinkinders gaan piekniek hou.......ons pak die bakkie......en begin die tog na Helderberg natuur reservaat.........