Thursday 4 December 2014

Calitzdorp SPA

Weer wys dit 'n mens waarheen als gaan.....alles gaan agteruitttttttt.............die geriewe hier is so onder standaard ........ons het nie eers die tent op geslaan nie....maar kyk na die mooi omgewing...

























No comments:

Post a Comment