So kom ons by die oord aan.......slaan tent op in die wind.....die bedaar na 'n tyd....Daar is net twee ander kampers....vandag 2 Des. en hulle is weg...nou staan ons alleen.....
Daar is geen selfoon ontvangs......sit nou by Wilgewandel met 'n kameel ontbyt......
Donderdag 4 Des. gaan ons na Calitzdorp Spa.
WILGEWANDEL
|
kameel ontbyt |
KANGO GROTTE
No comments:
Post a Comment